Vul asseblief die onderstaande vorm volledig en akkuraat in. Alle velde is verpligtend en moet ingevul word.
BELANGRIKE KENNISGEWING – NUWE LEERDERS
Hierdie aansoekvorm is slegs vir nuwe kinders en mag net ingevul word nadat u bevestiging van die skoolhoof ontvang het dat daar plek beskikbaar is.
Let wel: Deur hierdie vorm in te vul bevestig nie ’n plek by die skool nie. ’n Plek is slegs bevestig wanneer dit skriftelik deur die skoolhoof bevestig is.

Kinderplaas
Aansoekvorm 2026
Bevestiging van aansoek en toestemmings